Prime Game / Cattle Farm
Quick Summary
- Price
- Price on request
- Type:
- Farm - Game
- Status:
- Sold
- Area:
- 1295 ha
Property Description
Hierdie waterryke wildsplaas bied ‘n hoofhuis met skure en buitegeboue. Die plaas het standhoudende strome wat water reg deur die jaar voorsien. Ingesluit by die plaas is ongeveer 600 Takbokke. Die plaas is ook ideaal vir bees- en saaiboerdery en beskik reeds oor ongeveer 100 Ha toegespande lande.
Die volgende wild word ook op veiling aangebied:
460 Blesbokke
14 Blesbokke
340 Rooi Lechwe
160 Swartwildebeeste
250 Takbokke
14 Oribi
12 Lechwe bulle tussen 24 en 26 duim.
Implimente (Word afsondelik verkoop)
Trekkers: John Deere 6030
John Deere 4650
John Deere 4450 4X4
John Deere 730-Veteran Opgebou
Cat D6 Dozer+Lem
Farmall Antieke Trekker
Stroper: John Deere 630+Koringtafel+ 444 Plukkerkop
Diste: John Deere 1640 Dis
John Deere Bwa Dis
John Deere Rwa Dis
Ploeë: John Deere 7X16 Sleepploeg 7Skaar John Deere 155 6Skaar Tripploeg John Deere 5Skaar Sleepploeg John Deere 4Skaar Sleepploeg 5Skaar Skottel Ploeg Planters: 6Ry Monosem Mielie+Soya Planter John Deere Fbb Koring Planter
1000T+800Lt Skoffels: John Deere 6Ry+4Ry Skoffels Deutz Thar Hooi Toerusting: Deutz Rondebaler+Hark4tol+John Deere Slasher Sleepwaens :10 Ton + 5 Ton Ander Impl: John Deere 960 Tandwip.6M Rovic 5 Ton Kalkstrooier John Deere 4Ry Mielieplanter Padskraper 3Puint Oorlaai Awegaar 6M Besproeing Toerusting: Diesel Engin+Pomp+4Kanon Spuite+Pype Kragopwekker: 25Kva Alternator+Perkins Enjin Alle Implemente In Puik Toestand